![]()
|
|
|
Maties Vriende van Afrikaans Ons Blêrkas van Afrikaanse volksmusiek Die Knoop: honderde Afrikaanse bestemmings Skakels na Naspers se blaaie by Nasweb Woordeboek van die Afrikaanse Taal |
|
|
Bowne Global Solutions het in Januarie 2000 'n witskrif oor e-handel, Global eCommerce: The Market, Challenges & Opportunities, gepubliseer (dit kan afgelaai word vanaf hul webruimte). Die belangrikheid van die lokalisering van webruimtes is die sentrale tema van dié dokument. Enkele aanhalings is insiggewend. "Dit is ironies dat, terwyl die Internet die opheffing van geografiese beperkings bewerk, vertalingsbehoeftes en eise aan vertalers geweldig toeneem. In hul 1999 verslag raam Allied Business Intelligence dat die wêreldmark vir webruimte- Forrester Research, Inc. word aangehaal: "[Hulle] kom tot die gevolgtrekking dat suksesvolle lokalisering lei tot meer besoekers, groter omset en laer koste:
"Hoewel die belangrikheid van die taalkomponent nie oorbeklemtoon kan word nie, is taal nie die sakedrywer nie. Terwyl hulle besig is met aggressiewe bemarking, ignoreer vertaal- |
|
|
Geen ander taal in Suid- Afrikaansmagtiges moet meewerk tot die skepping van 'n hoëkwaliteit Afrikaanse netwerk (verweef met die hoofsaaklik Engelse deel van die Internet) sodat Afrikaanse gebruikers in die eerste plek van híérdie hulpmiddel kan gebruik maak. Die Internet word sodoende ook toeganklik vir diegene wat slégs Afrikaans kan praat. Meer en meer besighede word bewus van die Internet se advertensiepotensiaal. Net soos vir ander media moet adverteerders egter die volgende te besef:
Hiervolgens behoort Afrikaanstaliges se jaarlikse inkomste van 90 miljard rand (teenoor Engels- en Zoeloetaliges se 80 en 30 miljard rand onderskeidelik) enige adverteerder te oortuig dat Afrikaans op sy webruimte hoort (bron: Nasnet; syfers: AMPS '96). |
|
|
Die sleutel tot harmonie tussen mense (volke) is wedersydse respek vir dit wat hulle belangrik ag. Die volgende aangrypende brief is onveranderd geplaas in Die Burger van 27 September 1997:
|
|
|
As jy die land tot as wil verbrand, moet jy met die taal van 'n groep peuter ... As Afrikaners bereid is om die uitdaging van die nuwe SA te aanvaar, sal ek verseker voel van hulle lojaliteit. Ek sal dan die kosbare geestesgoedere van die Afrikaner beskerm asof dit my eie is. |
|
| President Nelson Mandela, Januarie 1996. | |
|
|
|