![]()
|
|
Meer as 4 500 skilderye by CJFA JS Gericke Biblioteekdatabasis (login: opac) The Classical Midi Archives Mark & Cyndi's Family Tree GGSA: Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika GISA: Genealogiese Instituut van Suid-Afrika Johannesburgse Effektebeurs McGregor BFA (finansiële analise) Intydse aandeelpryse deur Sharenet Alec Hogg se Money Web Michael Coulson se Market Update Internasionale markte deur Yahoo! Ook aandele gekoop? (416kB MPEG-fliek) |
![]() |
|
Die Dow Jones indeks op die New Yorkse beurs se oornagstyging van 139 punte ... het vrese oor die 10-jaar herdenking van die 1987 beursineenstorting finaal gesmoor. |
| Die Burger, 23 Oktober 1997. |
|
Ontleders sê dat die gebeure in Oktober verlede jaar, toe die skerp dalings in Asië tot wêreldwye paniek aanleiding gegee het, nou finaal iets van die verlede is. |
| Die Burger, 2 April 1998. |
|
Die president van die Reserwebank, dr. Chris Stals, het gesê dat die finansiële markte nou finaal begin stabiliseer ná die afgelope drie maande se onstuimigheid. |
| Radio Sonder Grense, 23 Julie 1998. |
|
Die besturende direkteur van die Internasionale Monetêre Fonds, mnr. Michel Camdessus, het gesê dat die ergste van die internasionale krisis klaarblyklik verby is en dat globalisering gekom het om te bly. |
| Die Burger, 26 Februarie 1999. |
|
|