![]()
|
|
Die vyfde volume van die Suid- Die volgende simbole en afkortings word gebruik: * (gebore), = (gedoop), + (oorlede), # (begrawe), x (getroud), ÷ (geskei), a. (aankoms), c. (circa, ongeveer), v. (van), d.v. (dogter van), s.v. (seun van), wed. (weduwee), wew. (wewenaar), NN (nomen nescio, naam onbekend). Die stamvader se kinders word chronologies b1, b2, b3, ens. genommer. Sy kleinkinders is die c-geslag, sy agterkleinkinders die d-geslag, ens.
|
|
Blaaiers ouer as Netscape 3 en MSIE 4 kan nie die volume data in die geslagregister baasraak nie en vertoon dit onvolledig. Dit is egter ook beskikbaar as register.txt (30kB), leesbaar in die meeste woordverwerkers, en register.pdf (23kB), leesbaar met Adobe se Acrobat Reader 3.01 (3924kB). Die geslagregister is opgestel deur Johann Georg Lochner (b6c1d7e6f1g4h1). Ongepubliseerde materiaal van dr. JA Heese is as verwysing gebruik. Opregte dank aan mev. Eulalia Catherina Georgala (gebore Lochner, b6c3d1e3f2g1h1) vir haar leeue- Besondere bydraes is ook gelewer deur dr. Johann Gert Lochner (b6c1d7e6f1g4), prof. Jan de Villiers Lochner (b6c3d1e3f5g3) en mev. Reinette Yvonne Lochner (gebore Sevenster, getroud met b6c1d6e1f2g1h1). Onontbeerlike hulp en leiding is ontvang van mnr. Leon Endemann en mev. Gerbrechta Gericke (beide van GISA).
Inligting ter aanvulling word verwelkom. Die strewe is na volledigheid; deur die Internet is dit ook haalbaar. Rig posstukke aan: Johann Lochner, Posbus 3334, Matieland, 7602; telefoon: 021- |
|
Inque brevi spatio mutantur saecla animantum Et quasi cursores vitai lampada tradunt. (Die generasies van lewende dinge is vlietend en gee die lewensfakkel aan soos atlete.) |
| Titus Lucretius Carus, c. 9955 vC, Oor die Aard van die Heelal, II. |
|
|