![]()
|
|
System Optimization Information CNET: The Computer Network BYTE Magazine PC Magazine Online WordPerfect Suite 8 se Afrikaanse taalmodule WordPerfect Suite 8 se pleisters |
|
Daar is onlangs heelwat in Die Burger en Beeld se briewekolomme geskryf oor die meriete van sommige skryftekens (die deelteken, kappie, akuut en gravis) in ons rekenaareeu. Benewens die gebruik van die welbekende ASCII- Nadat die sleutelbord daarvoor opgestel is, word 'n ë verkry deur "e in te tik; ^e lewer ê, `e lewer è en 'e lewer é. Dieselfde geld vir al die ander hoof- en kleinletterklinkers. Indien die spasiebalk in plaas van 'n klinker gedruk word, word die 'normale,' losstaande skryfteken verkry. Die opstelling is spesifiek bedoel vir sleutelborde met die Amerikaanse uitleg (sleutelborde met die Britse uitleg word ook in Suid- En só in Windows 95:
Laat weet asseblief van maniere om dieselfde vir ander bedryfstelsels soos Linux reg te kry.
|
|
Die slordige en foutiewe gebruik van 'n enkel- Een van die oorsake van hierdie probleem is die 'slim' woordverwerkers wat deesdae beskikbaar is. Indien hulle nie aan bande gelê word nie, word krulletjies en draaitjies bygevoeg (en spelfoute gekorrigeer) sonder dat die skrywer hoef te dink. Selfs groot koerante trap dikwels in die slaggat. Gebruikers van WordPerfect kan dit soos volg vermy: WordPerfect 6.1
WordPerfect 8.0
Gebruikers van ander woordverwerkers kan gerus laat weet hoe om die opstelling daarvoor te doen. Ek sal die stappe graag hier plaas. |
|
Woordverwerkers se skryfgereedskap krap dinge lekker deurmekaar as die taal nie reg opgestel is nie. (Dit is gewoonlik opgestel vir Amerikaanse of Britse Engels.) Stel WordPerfect só op vir Afrikaanse dokumente: WordPerfect 6.1
WordPerfect 8.0
Gebruikers van ander woordverwerkers kan gerus laat weet hoe om die opstelling daarvoor te doen. Ek sal die stappe graag hier plaas. |
|
Suid-Afrikaners word uitgebuit deur gewetenlose kleinhandelaars wat verouderde produkte (of sub-standaard komponente) as die nuutste op die mark (of as voldoende) voorhou. Niksvermoedende verbruikers koop te klein hardeskywe, te stadige mikroverwerkers, te min geheue en so meer. Splinternuwe toerusting word gevolglik opgegradeer (sodat die oorspronklike winskoop dit selde bly). In teenstelling met ander verbruikersbedrywe (wat markgedrewe is) is die elektronikabedryf, en spesifiek die rekenaarbedryf, tegnologiegedrewe. Die behoefte aan nuwe tegnologieë ontstaan ná die ontwikkeling daarvan! Daar is gevolglik 'n behoefte aan die voortdurende vergelyking van beskikbare tegnologie, die uitwys van slaggate, minimum- |
|
Niemand sal ooit meer as 640kB nodig hê nie. |
| Bill Gates, 1981. |
|
|